Johan Stemmet se musiektrivia (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Johan Stemmet se musiektrivia (ePub)“
Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedjie weer te sing. "Mamma, ek wil 'n man hê" is destyds gesing deur die Belgiese sanger, Bobbejaan Schoepen. Hy is deur die Nazi's gearresteer toe hy tydens 'n optrede gesing het dat die meisie nie met 'n Duitse man wil trou nie omdat hy varkvleis eet. Koos du Plessis het in graad 10 probeer om sanglesse te neem, maar is deur sy onderwyseres afgeraai weens "'n gebrek aan vaardighede". Koos Kombuis sê van homself "Skool was vir my baie boring, veral omdat ek myself al op drie leer lees het - van die agterkante van cereal-bokse af".
Bibliographische Angaben
- Autor: Johan Stemmet
- 2012, 272 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 0143529196
- ISBN-13: 9780143529194
- Erscheinungsdatum: 28.09.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.30 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Johan Stemmet se musiektrivia"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Johan Stemmet se musiektrivia".
Kommentar verfassen