Negentien Minute (ePub)
Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
"Hoe goed ken 'n mens werklik jou gesinslede of enigiemand anders? Hoe vernietigend is groepsdruk, hoe intimiderend die behoefte aan tuishoort?" - Deborah Steinmair, joernalis en skrywer.
Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs negentien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika.
Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskied. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling 'n rol daarin gespeel het om 'n innemende, liefdevolle seun in 'n massamoordenaar te laat verander.
In 'n era waarin boeliegedrag toenemend 'n probleem is, ook in Suid-Afrika, bring hierdie meesleurende boek talle insigte vir ouers, onderwysers en tieners.
Meer as 25 romans het al uit haar pen verskyn en haar werk is al in 34 tale vertaal. My Sister's Keepers is ook in 'n rolprent omskep.
Picoult is al verskeie kere bekroon, onder meer met die New England Book Award. Sy woon in New Hampshire in Amerika met haar man en drie kinders.
- Autor: Jodi Picoult
- 2020, 456 Seiten, Afrikaans
- Übersetzer: Daniel Hugo
- Verlag: Jonathan Ball
- ISBN-10: 1776190017
- ISBN-13: 9781776190010
- Erscheinungsdatum: 08.07.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.98 MB
- Ohne Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Negentien Minute".
Kommentar verfassen