Jy is my droom (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ellie se eerste ontmoeting met haar nuwe buurman, Simon, is allesbehalwe aangenaam. Reeds met die intrapslag dring hy daarop aan dat sy haar geliefde hond, Rudolf, van sy eiendom kom verwyder. Al hou hy nie van honde nie, voel sy steeds verplig om die nuwe...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jy is my droom (ePub)“
Ellie se eerste ontmoeting met haar nuwe buurman, Simon, is allesbehalwe aangenaam. Reeds met die intrapslag dring hy daarop aan dat sy haar geliefde hond, Rudolf, van sy eiendom kom verwyder. Al hou hy nie van honde nie, voel sy steeds verplig om die nuwe intrekker touwys te maak op die dorp.Simon keer terug na Bloubaai na twintig jaar in Hollywood as 'n suksesvolle draaiboekskrywer. Al wat hy wil hê, is om uitgelos te word. Na 'n morsige egskeiding wat in die openbaar afgespeel het, sal hy enigiets doen om sy privaatheid te beskerm. Maar Simon kom gou agter dat dit nie so maklik is om Ellie afgeskud te kry nie. Buitendien is hy nie meer so seker dis wat hy wil hê nie...
Autoren-Porträt von Alma Carstens
Na vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi stof Alma en haar man, Jacques, in Januarie 2015 die Afrika-stof tydelik van hulle voete af om 'n nuwe avontuur in Bangkok aan te pak. Na ses jaar verruil hulle Thailand vir Sri Lanka en woon sedert Februarie 2021 in Colombo waar Jacques as regskonsultant vir 'n Britse organisasie werk. Wanneer sy nie skryf of lees nie, kuier sy graag saam met vriende, kyk flieks en speel gholf om te help met die verlange na hulle kinders in die Kaap. Sy is ook dol oor reis, goeie wyn, 'n kaggelvuur en die see. In 2016 en 2019 stap sy die Franse roete van die Camino de Compostela in Spanje en in 2022 voltooi sy die kusroete vanaf Portugal na Spanje.
Bibliographische Angaben
- Autor: Alma Carstens
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776359410
- ISBN-13: 9781776359417
- Erscheinungsdatum: 01.11.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.69 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Jy is my droom"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jy is my droom".
Kommentar verfassen