Kaar (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedigte. 'n Groot aantal temas word dikwels in fyn besonderhede aangebied - die natuur, voëls, diere, die liefde, die vader, sosiale vraagstukke - en getuig van hierdie digter se veelsydige inslag. Afrikaans word in al sy fasette ingespan en die spel met taal en woorde is telkens verbluffend.
Sowel die inhoud as die gebruik van taal getuig van 'n meesterlike skrywerskap. Ondersoekende denke, sensitiewe waarneming en uitsonderlike uitdrukkingsvermoë bied die leser van Kaar 'n avontuurlike ontdekkingreis deur die wêrelde van mense en diere.
Marlene is 'n professor in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Haar romans word ook vertaal en uitstekend oorsee ontvang.
- Autor: Marlene Van Niekerk
- 2013, 1. Auflage, 216 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798163038
- ISBN-13: 9780798163033
- Erscheinungsdatum: 15.11.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.24 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kaar".
Kommentar verfassen