Kaptein Pipskwiek / Struik Kinders (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik 'n geweldige taak aanpak: om die aarde teen 'n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy 'n kostuum en kan hy selfs vlieg - hy is 'n gemaskerde superheld! Alles is egter nie...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
5.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Kaptein Pipskwiek / Struik Kinders (ePub)“
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik 'n geweldige taak aanpak: om die aarde teen 'n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy 'n kostuum en kan hy selfs vlieg - hy is 'n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem ...
Autoren-Porträt von François Bloemhof
François Bloemhof is die enigste Afrikaanse skrywer wat omvattend vir volwassenes, tieners en jong lesers skryf. Hy woon in Durbanville en is 'n vryskut-taalpraktisyn asook kopieskrywer, resensent en joernalis. Hy het onder meer die eerste Afrikaanse e-boek en strokiesprentreeks die lig laat sien. François skryf ook vir die silwerdoek, verhoog, radio en tydskrifte. Hy het al toekennings vir sy werk in verskeie genres ontvang, insluitende die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.
Bibliographische Angaben
- Autor: François Bloemhof
- Altersempfehlung: 8 - 12 Jahre
- 2020, 1. Auflage, 96 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1432311328
- ISBN-13: 9781432311322
- Erscheinungsdatum: 01.10.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 24 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Kaptein Pipskwiek / Struik Kinders"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kaptein Pipskwiek / Struik Kinders".
Kommentar verfassen