Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie (ePub)“
Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto's. Dié boek bevat praktiese raad oor alles van hoe om jou kind se beplannings- en organisatoriese vaardighede te verbeter tot hoe om hom te help om sy huiswerk aan te pak, tot die grootste kopseer van almal - oordeelkundige dissiplinering.
Autoren-Porträt von Jane Jarvis
Jane Jarvis is 'n opvoedkundige sielkundige, betrokke by die assessering van leerders wat op skool sukkel. Haar aktiwiteite sluit in terapie, akademiese ondersteuning, assessering vir skoolgereedheid en vroe¿ ingryping sowel as ouerberading en opleidingsessies vir onderwysers.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jane Jarvis
- 2015, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432307118
- ISBN-13: 9781432307110
- Erscheinungsdatum: 25.11.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 12 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie".
Kommentar verfassen