Koeke ter Viering van Liefde en Lewe (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
11.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Koeke ter Viering van Liefde en Lewe (PDF)“
Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op 'n heerlike reis neem. Hierdie boek bied 'n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met 'n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, verdien dit beslis 'n plek in die boekrak van elke koekliefhebber. Gee toe aan jou donker kant en swig voor die verleiding van dekadente Duiwelskoek of bevredig jou sin vir die estetiese met 'n onweerstaanbaar mooi Rooi fluweelkoek. Wees uitdagend en eksperimenteer met bestanddele soos beet, avokadopeer, kweper en mango in koek. Watter geleentheid jy ook al vier, dit sal sukkel om te kies uit hierdie versameling van ou gunstelinge en moderne nuutskeppings.
Bibliographische Angaben
- Autor: Callie Maritz
- 2011, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1431702684
- ISBN-13: 9781431702688
- Erscheinungsdatum: 05.11.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 11 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Koeke ter Viering van Liefde en Lewe"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Koeke ter Viering van Liefde en Lewe".
Kommentar verfassen