Koue rillings / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos 'n ou wond wat lankal gesond geword het ... Kom ry saam op 'n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ... In hierdie boek kan jy kennis maak met...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Koue rillings / LAPA Uitgewers (ePub)“
Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos 'n ou wond wat lankal gesond geword het ... Kom ry saam op 'n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ... In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen & Jaco Jacobs Francois Bloemhof
François Bloemhof was in graad 11 reeds medewenner van die Amstel Playwright of the Year-toekenning. Hy is al skrywer ter wêreld wat so uitgebreid en suksesvol boeke (oor die 70) vir die volwasse, tiener- én jeugmarkte skryf. Hy is meermalig in elke kategorie bekroon, insluitend met die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.Onder sy baanbrekerswerk, internasionaal en nie bloot plaaslik nie, tel die eerste boek met 'n oorspronklike selfgekomponeerde CD-klankbaan, eerste boek met eie rekenaarspeletjie, eerste Flipom, eerste interaktiewe vervolgverhaal (in Rapport) en eerste tydskrifroman. Hy het ook gesorg vir die eerste Afrikaanse strokiesverhaalreeks en heel eerste e-boek in Afrikaans. Verder het François al tekste vir die verhoog en radio gelewer.
Hy was al verhaleredakteur by Sarie en boekeredakteur by Die Burger.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen & Jaco Jacobs Francois Bloemhof
- 2013, 72 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799362492
- ISBN-13: 9780799362497
- Erscheinungsdatum: 07.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.77 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Koue rillings / LAPA Uitgewers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Koue rillings / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen