Kry vir jou! (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op 'n wynplaas buite Stellenbosch woed 'n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
16.00 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Kry vir jou! (ePub)“
Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op 'n wynplaas buite Stellenbosch woed 'n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om dié tergende raaisel op te los en geregtigheid te laat seëvier. Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord ... Sal Ludo betyds uitvind wiedoenit? Of is die eise van sy tweede saak te straf?
Autoren-Porträt von Francois Bloemhof
François Bloemhof skryf reeds vir meer as 25 jaar vir volwassenes, tieners en kinders, en het in bykans al wat genre is publiseer. Hy het verskeie toekennings gewen, insluitende die De Kat, FNB, ATKV, Kagiso en Sanlam pryse.
Bibliographische Angaben
- Autor: Francois Bloemhof
- 2022, 1. Auflage, 328 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351703
- ISBN-13: 9781776351701
- Erscheinungsdatum: 01.02.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.79 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Kry vir jou!"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kry vir jou!".
Kommentar verfassen