Kwaai Uil Gaan Swem / Kwaai Uil Bd.2 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Dit is 'n snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met 'n paar snaakse...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
3.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Kwaai Uil Gaan Swem / Kwaai Uil Bd.2 (ePub)“
Dit is 'n snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met 'n paar snaakse situasies wat opduik, leer hy 'n paar lesse voordat die dag wel wonderlik is. Kerryn Ponter se betowerende en vernuftige illustrasies gee lewe aan die storie.
Autoren-Porträt von Kerryn Ponter
Kerryn Ponter is 'n vryskutkunstenaar en het 'n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit verwerf. Haar kinders is besonder lief vir stories en sy geniet dit om stories vir hulle te skryf en te illustreer. Kwaai Uil gaan swem is haar tweede boek.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kerryn Ponter
- Altersempfehlung: 2 - 5 Jahre
- 2017, 1. Auflage, 24 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432308882
- ISBN-13: 9781432308889
- Erscheinungsdatum: 01.04.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 8.07 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Kwaai Uil Gaan Swem / Kwaai Uil Bd.2"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kwaai Uil Gaan Swem / Kwaai Uil Bd.2".
Kommentar verfassen