Laaste dans, Drienie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ¿ bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie.
Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy...
Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Laaste dans, Drienie (ePub)“
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ¿ bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie.
Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan.
In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel 'n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans.
En ¿ liefdesverhaal wat reeds sewentig jaar wag om vertel te word.

Autoren-Porträt von Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr is een van die gewildste vermaaklikheidskunstenaars in Suid-Afrika. Benewens sy loopbaan as sanger, liedjieskrywer en akteur, is hy ook bekend daarvoor dat hy op uitgesproke wyse sy mening oor politieke en kulturele kwessies lug. As akteur het hy bekendheid verwerf vir sy rolle in TV-reekse soos Agter elke man en verskeie films en sepies, insluitende Egoli. Hy het reeds 'n menigte toekennings ontvang, onder meer Geselsprogram-aanbieder van die Jaar, platinumstatus vir CD-verkope wat die tweemiljoen-merk oorskry het (EMI), en 'n SAMA-toekenning vir grootste verkoper van musiek in Suid-Afrika oor alle genres heen. Sy outobiografie, Mense van my asem, was 'n topverkoper in 2008, en sy drie romans - Vier briewe vir Jan Ellis (2010), Die verste uur (2011) en Kapabel (2012) - is gunstig deur kritici ontvang.
Bibliographische Angaben
- Autor: Steve Hofmeyr
- 2014, 1. Auflage, 238 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770227083
- ISBN-13: 9781770227088
- Erscheinungsdatum: 05.03.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.97 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Laaste dans, Drienie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Laaste dans, Drienie".
Kommentar verfassen