Lea lief seeskilpaaie / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Lea se ma is 'n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum - om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van 'n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
6.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Lea lief seeskilpaaie / LAPA Publishers (ePub)“
Lea se ma is 'n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum - om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van 'n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag - met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probeer red. Toe kry sy 'n blink plan ...
Autoren-Porträt von Cecilia Steyn
Cecilia Steyn is 'n skrywer van Orkney in Noord-Wes. Sy is in Welkom in die Vrystaat gebore. Na matriek begin sy ¿ loopbaan in die apteekbedryf waar sy vir baie jare as takadministreerder werk. In 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, probeer sy vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. In 2015 woon sy ¿ ATKV-skryfskool by die NWU by. Cecilia behaal sukses in die jeug-genre met verhale soos, Die Meisie op die dak (Lapa Uitgewers), die Tienerharte Reeks en die #PresiesAnders-Reeks (Human & Rousseau). Haar reeks, Lea Lief (Lapa Uitgewers) is ook gewild vir jonger lesers veral omdat dit ¿ sterk omgewings- en bewaringsfokus het. In 2017 ontvang sy 'n ATKV-Kinderboektoekenning vir Tienerharte 2, Hartedief en in 2018 vir #PresiesAnders, Eksperimente en Eerste Soene.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cecilia Steyn
- 2019, 64 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799397954
- ISBN-13: 9780799397956
- Erscheinungsdatum: 02.09.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.37 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Lea lief seeskilpaaie / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Lea lief seeskilpaaie / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen