Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood? Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Daar is 'n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
5.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels / LAPA Publishers (ePub)“
Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood? Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Daar is 'n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak. Vinnig kom hulle agter: die dorp het ook 'n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak! Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?
Autoren-Porträt von Cecilia Steyn
Cecilia Steyn is in die Vrystaat gebore. Sy is nog altyd lief vir skilder en skets. Ná skool het sy in die apteekbedryf gaan werk, en sy en haar man, Johan, het drie seuns. Onder leiding van die skrywer Fanie Viljoen, haar broer en mentor, probeer sy op die ouderdom van veertig vir die eerste keer skryf. Haar eerste kortverhaal, Evan se pizza, het in 2015 in Vrouekeur verskyn, en kort daarna is Die meisie op die dak deur LAPA Uitgewers vir publikasie aanvaar. Wanneer sy deesdae nie lees nie, skryf sy. Sy geniet dit ook om haar hande vuil te maak en saam met haar man aan hul huis te help restoureer of in die tuin te werk.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cecilia Steyn
- 2021, 64 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639604196
- ISBN-13: 9780639604190
- Erscheinungsdatum: 01.02.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 7.75 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen