Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In My Hacks vir die Lewe is Leandie du Randt se grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. Hierdie boek verduidelik sy haar rituele of hacks vir die liggaam, verstand, siel en besigheid, en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe (ePub)“
In My Hacks vir die Lewe is Leandie du Randt se grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. Hierdie boek verduidelik sy haar rituele of hacks vir die liggaam, verstand, siel en besigheid, en die lewensrituele wat sy na die dood van haar ma en egskeiding uitgefigure het. Deur dit te deel, wil sy elkeen help om die beste weergawe van jouself te wees. Ek wil dit graag met jou deel met die hoop dat wanneer jy dit in jou lewe toepas, op jou unieke manier, jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te wees. Ek glo wanneer jy jou mindset verander, sal jy jou lewe verander.
Autoren-Porträt von Leandie du Randt
Leandie du Randt is 'n bekende aktrise, aanbieder, motiveringspreker en skrywer, sowel as 'n suksesvolle entrepreneur. Sy het veral bekendheid verwerf vir haar rol as Ivanka Gouws in die gewilde sepie Binnelanders, asook as aanbieder van die suksesvolle werklikheids-programme Slank en Love Island South Africa. Sy het al meer as 20 films agter die blad, en meer as 13 000 eksemplare van haar eerste selfhelpboek, getiteld Gemaklik In Jou Eie Lyf wat in 2014 uitgegee is, is al verkoop. Met 'n honneursgraad in B.Com. Bedryfsielkunde en as mede-eienaar en -stigter van die suksesvolle aanlyn winkel To Be Gift Boxes, het dié vermaaklikheidster besluit om die wêreld vierkant aan te pak. Met meer as 12 jaar se ervaring in die vermaaklikheidsbedryf, het Leandie duidelik nog baie drome en doelwitte in haar hart.
Bibliographische Angaben
- Autor: Leandie du Randt
- Altersempfehlung: 15 - 18 Jahre
- 2021, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1432311344
- ISBN-13: 9781432311346
- Erscheinungsdatum: 01.10.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 10 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe".
Kommentar verfassen