Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die "i"- en "u"-klank bekend.
Boeke...
Boeke...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
2.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul / LAPA Publishers (ePub)“
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die "i"- en "u"-klank bekend.
Boeke in Vlak 1:
1. Hallo, Tippie!
2. Tippie en die hen
3. Tippie se jas
4. Tippie en die kat
5. Tippie en die bok
6. Tippie en die kam
7. Tippie se bal
8. Tippie en die by
9. Tippie en die vis
10. Tippie en die bul
Boeke in Vlak 1:
1. Hallo, Tippie!
2. Tippie en die hen
3. Tippie se jas
4. Tippie en die kat
5. Tippie en die bok
6. Tippie en die kam
7. Tippie se bal
8. Tippie en die by
9. Tippie en die vis
10. Tippie en die bul
Autoren-Porträt von Jose Palmer
Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil Jose Palmer en Reinette Lombard met die Leer my lees-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jose Palmer
- 2020, 25 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639603416
- ISBN-13: 9780639603414
- Erscheinungsdatum: 07.04.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.52 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen