Leer my lees Vlak 5, Boek 6: Tippie en die kompetisie / Leer my lees Vlak 5 Bd.6 (ePub)
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,
voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide
woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,
voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide
woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse
avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar
woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n
woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te
stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met
die LEER MY LEES-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie
leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal
wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.
- Autoren: José Palmer , Reinette Lombard
- Altersempfehlung: 7 - 9 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 24 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776353080
- ISBN-13: 9781776353088
- Erscheinungsdatum: 01.01.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.02 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Leer my lees Vlak 5, Boek 6: Tippie en die kompetisie / Leer my lees Vlak 5 Bd.6".
Kommentar verfassen