Leer my lees (Vlak 6) 6: Tippie vra vrae (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
2.60 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Leer my lees (Vlak 6) 6: Tippie vra vrae (ePub)“
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks:
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim
Autoren-Porträt von José Palmer, Reinette Lombard
Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- enspelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die
LEER MY LEES-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks
met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te
lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.
Bibliographische Angaben
- Autoren: José Palmer , Reinette Lombard
- Altersempfehlung: 7 - 9 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 32 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637005228
- ISBN-13: 9780637005227
- Erscheinungsdatum: 01.06.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 17 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Leer my lees (Vlak 6) 6: Tippie vra vrae"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Leer my lees (Vlak 6) 6: Tippie vra vrae".
Kommentar verfassen