Legkaart van die hart & Sproete, 'n troue en 'n soul mate / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
helene moet lientjie swart word vir haar eie veiligheid. sy moet haar familie, werk en vriende verlaat - vir hul veiligheid. gun die noodlot haar egter 'n beskermengel in die vorm van theuns krige gun?
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
1.60 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Legkaart van die hart & Sproete, 'n troue en 'n soul mate / Romanza (ePub)“
helene moet lientjie swart word vir haar eie veiligheid. sy moet haar familie, werk en vriende verlaat - vir hul veiligheid. gun die noodlot haar egter 'n beskermengel in die vorm van theuns krige gun?
Autoren-Porträt von Ilde Grove
Ildé Grové is 'n stadsjapie van Pretoria wat gril vir spinnekoppe en krakerige insekte. Sy's dol oor reusebome, die see en berge. Ná 'n dag se geswoeg in die arbeidsmark is daar vir haar niks lekkerder as om in ander se koppe te kan klim en hul stories te vertel nie. As dit 'n liefdesverhaal is, soveel te beter. Tussen werk en skryf knyp sy broodnodige tyd af vir lees, stap en swem - gewoonlik in die teenwoordigheid van haar drie kinders: 'n hond, vis en kanarie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ilde Grove
- 2017, 82 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799387401
- ISBN-13: 9780799387407
- Erscheinungsdatum: 13.12.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.36 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Legkaart van die hart & Sproete, 'n troue en 'n soul mate / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Legkaart van die hart & Sproete, 'n troue en 'n soul mate / Romanza".
Kommentar verfassen