Leiboom (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironieë en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos dié van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Dit is 'n toeganklike bundel vol fyn...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Leiboom (ePub)“
In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironieë en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos dié van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Dit is 'n toeganklike bundel vol fyn woordtekenings en akkurate waarneming; die toon is wrang sonder sinisme, eg empaties en geskryf uit deurleefde ervaring.
Autoren-Porträt von Eunice Basson
Dr Eunice Basson is 'n gebore en getoë Pretorianer en bly steeds in die Jakarandastad. Sy is 'n kunshistorikus van beroep en was voorheen dosent aan die Universiteit van Pretoria en die Departement Kunsgeskiedenis, Visuele Kunste en Musiekwetenskap van Unisa, en was mede-redakteur van die kunshistoriese vakjoernaal de arte. In 2011 het sy 'n MA-graad in Kreatiewe Skryfkuns met lof voltooi aan die UP. Van haar gedigte is in 1996 in Tydskrif vir Letterkunde gepubliseer. Leiboom is haar debuutbundel.
Bibliographische Angaben
- Autor: Eunice Basson
- 2014, 1. Auflage, 88 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Queillerie
- ISBN-10: 0795800908
- ISBN-13: 9780795800900
- Erscheinungsdatum: 17.11.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.37 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Leiboom"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Leiboom".
Kommentar verfassen