Liefde genees (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met 'n verpleegster en sy besluit om die huwelik te beëindig. Sy doen aansoek vir 'n pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek-kliniek buite Stellenbosch waar sy die eienaar, dokter Brian Thompson, ontmoet. Madeline...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde genees (ePub)“
Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met 'n verpleegster en sy besluit om die huwelik te beëindig. Sy doen aansoek vir 'n pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek-kliniek buite Stellenbosch waar sy die eienaar, dokter Brian Thompson, ontmoet. Madeline voel dadelik sterk aangetrokke tot Brian, al is sy nou versigtig vir mans. Brian reken hy rou nog oor sy oorlede vrou, maar besef ook dat hy Madeline nie kan weerstaan nie. Nie een van die twee beoog weer 'n verhouding nie, maar hulle kan ook nie die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Sal hulle die vele uitdagings kan oorwin en toelaat dat die liefde ou wonde genees?
Autoren-Porträt von Malene Breytenbach
Malene Breytenbach woon in Stellenbosch. Sy het by Stellenbosch Universiteit gewerk toe haar eerste romanse, Palmyra Herleef, in 2005 deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. Sedertdien is sestig romanses (kontemporêr, medies en histories) deur LAPA en Tafelberg (NB) Uitgewers gepubliseer. Tans skryf sy voltyds. Sy is getroud met Willie. Hulle dogter Karen is getroud met Barry Botha en daar is drie kleinkinders. Malene skryf ook romans, kortverhale in bundels en tydskrifte, en sy resenseer boeke vir HelderbergFM.
Bibliographische Angaben
- Autor: Malene Breytenbach
- 2024, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1779875185
- ISBN-13: 9781779875181
- Erscheinungsdatum: 01.01.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.66 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liefde genees"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde genees".
Kommentar verfassen