Liefde in die nanag / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
werner calitz is seker hy is die kluts kwyt om 'n skynhuwelik met belinda aan te gaan. 'n trou-ooreenkoms sal hul albei se probleme oplos, maar dan word liefde ook genooi - en liefde is moeilikheid van 'n ander kleur.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde in die nanag / Romanza (ePub)“
werner calitz is seker hy is die kluts kwyt om 'n skynhuwelik met belinda aan te gaan. 'n trou-ooreenkoms sal hul albei se probleme oplos, maar dan word liefde ook genooi - en liefde is moeilikheid van 'n ander kleur.
Autoren-Porträt von Alta Steyn
Alta Steyn woon in Pretoria-Oos, saam met haar lieflingkat Jessie. Haar boshuisie, soos sy dit noem, is geleë in die middel van 'n meenthuiskompleks en word omring deur haar eie tuin se natuurskoon. Sy was nog altyd 'n groot dromer en het 'n lewendige verbeelding, veral as dit by die liefde kom. Sy hou daarvan om mense te sien ontspan. En wat is nou lekkerder as wanneer 'n leser ná 'n dag se harde werk met 'n heerlike liefdesverhaal na 'n wêreld van somer, son en liefde weggevoer word? Sy werk tans as projekbestuurder by 'n mediese fonds. Sy hou ook daarvan om in haar vrye tyd digitaal te skilder en gedigte te skryf.
Bibliographische Angaben
- Autor: Alta Steyn
- 2018, 115 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799387525
- ISBN-13: 9780799387520
- Erscheinungsdatum: 20.02.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.18 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Liefde in die nanag / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde in die nanag / Romanza".
Kommentar verfassen