Liefde is vuur (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Serena Steyn se eerste omnibus bederf jou met 'n hertog in 'n magspel 'n moeilik Fransman en 'n mooi maar onuitstaanbare doktor
Liefde is vuur is 'n samestelling van drie van Serena Steyn se vorige Romanzas: Kameliabruid Die Fransman en Moetie vir 'n mooi...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde is vuur (ePub)“
Serena Steyn se eerste omnibus bederf jou met 'n hertog in 'n magspel 'n moeilik Fransman en 'n mooi maar onuitstaanbare doktor
Liefde is vuur is 'n samestelling van drie van Serena Steyn se vorige Romanzas: Kameliabruid Die Fransman en Moetie vir 'n mooi man.
Kameliabruid:
Wanneer dit by sy land kom praat hertog Maximillian von Flade se verstand. Maar by Adelka lei sy hart hom. Om 'n hawe vir sy hertogdom te bekom wil Max met prinses Elena - troonopvolger van Kamburg - trou. Adelka weet egter dat haar ou kamermaat het Jozef Rombi lief. En sý vir Max. Adelka bly by haar vriendin terwyl die onderhandelings tussen die twee lande aan die gang is. In die proses trap sy op 'n paar tone en die situasie raak gevaarlik. Boonop raak Max se toenaderings intenser. Sy moet wegkom. Van die politiek - intriges - rugstekery. En van Max. Hy speel 'n magspel. En haar én Elena se gevoelens word misken.
Die Fransman:
Leiandra het nie nóg 'n Fransman in haar lewe nodig nie. Chaney het haar hart gebreek en sy maak sy seun alleen groot dankie. Trouens - die Beaurains weet nie van Hugo nie en mag ook nie. Maar toe Jean-Philippe Beaurain met 'n vreemde tyding sy opwagting maak slaan haar lewe 'n nuwe rigting in. Nie net herken hy Hugo as 'n Beaurain nie maar hulle moet opsluit saam Frankryk toe. Juis na waar Canon is - die man wat haar huwelik verwoes het. Sy is een keer deur die Beaurain-familie benadeel maar nie weer nie. Durf sy haar kind van sy familie ontneem? En wat van haar erflating? En haar hart?
Moetie vir 'n mooi man:
Ilse het bloot die Du Buisson-landgoed besoek om 'n kruietuin te beplan en word toe soos 'n misdadiger gevange gehou. In die mooi maar ondraaglike doktor Gerhard du Buisson se woonstel langs sy laboratorium word sy ingeperk - waar sy per ongeluk beland het. Al wat Ilse raakgesien het was 'n botteltjie rooi naellak op die lessenaar en hy glo vas sy het kom spioeneer. Hoe moes sy weet hy's besig met hoogs geheime navorsing? En word boonop deur die polisie én die regering beskerm?Mettertyd besef sy haar treiterende emosies - van magtelose woede en teësinnige respek tot bewondering - is deel van 'n liefdespakket. Een wat sy asseblief tog nie wil hê nie ...

Autoren-Porträt von Serena Steyn
Serena Steyn is versot op lees en verslind alle boeke wat oor haar pad kom. Sy hou veral van 'n goeie liefdesverhaal, en lees graag ook speurverhale en boeke oor die natuur. Sy en haar man is lief vir die see en die Bosveld. Hulle bly al 'n geruime tyd in die Oos-Rand waar sy op verskeie vlakke betrokke is in die gemeenskap en ook haar passie vir mense uitleef. Albei is lief vir diere en kyk graag sport, veral rugby en gholf, en natuurprogramme. Serena skryf reeds van jongs af en gee ook leiding aan ontluikende skrywers. Haar gunsteling-inkopieplekke is boekwinkels, skryfbehoeftewinkels en kwekerye.
Bibliographische Angaben
- Autor: Serena Steyn
- 2019, 400 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799394262
- ISBN-13: 9780799394269
- Erscheinungsdatum: 25.03.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.99 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Liefde is vuur"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde is vuur".
Kommentar verfassen