Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe / 20 jaar-uitgawe Bd.1 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Marzanne Odendal is 'n uitgesproke tiener - en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief - op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe / 20 jaar-uitgawe Bd.1 (ePub)“
Marzanne Odendal is 'n uitgesproke tiener - en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief - op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op 'n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van 'n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...
Autoren-Porträt von Tania Brink
Tania Brink is die dogter van twee baie normale ouers en die eienaar van 'n baie abnormale hond. Vandat sy vyf jaar oud is, is haar grootste droom om stories te skryf. Sy beskryf haar verhale as "stroperige liefdesverhale vir tieners wat siek en sat is vir stroperige liefdesverhale". Haar gunsteling-tydverdryf is om op maanligaande op die strand perd te ry. Ongelukkig bly sy deesdae baie ver van die see. Sy glo in die krag van die liefde, die wonder van sonroom, prinse op wit perde, en Sondagmiddagslapies. Sy het reeds vier ATKV-Kinderboek-toekennings gewen.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tania Brink
- Altersempfehlung: 11 - 13 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 88 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352947
- ISBN-13: 9781776352944
- Erscheinungsdatum: 01.01.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.70 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe / 20 jaar-uitgawe Bd.1"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe / 20 jaar-uitgawe Bd.1".
Kommentar verfassen