Liefde Moord en Facebook / Penguin Books (South Africa) (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Liefde Moord en Facebook is 'n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op 'n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is - die een na die ander word vermoor. Daar...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde Moord en Facebook / Penguin Books (South Africa) (ePub)“
Liefde Moord en Facebook is 'n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op 'n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is - die een na die ander word vermoor. Daar is 'n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op 'n humoristiese manier met die modelwêreld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto's en 'n paar skakels na video's en klankgrepe.
Autoren-Porträt von François Bloemhof
François Bloemhof is die enigste Afrikaanse skrywer wat omvattend vir die jeug, tieners en volwassenes skryf. Hy is 'n vryskut-taalpraktisyn asook kopieskrywer, resensent en joernalis en is bekend vir die eerste Afrikaanse e-boek en strokiesprentreeks. François skryf vir die verhoog, die radio en tydskrifte, en twee rolprenttekste uit sy pen word vanjaar geproduseer. Hy het heelwat toekennings ontvang, insluitende die De Kat-prys vir sy debuutverhaal, Die Nag Het Net Een Oog.
Bibliographische Angaben
- Autor: François Bloemhof
- Altersempfehlung: 11 - 16 Jahre
- 2015, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1485900077
- ISBN-13: 9781485900078
- Erscheinungsdatum: 11.11.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.65 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liefde Moord en Facebook / Penguin Books (South Africa)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde Moord en Facebook / Penguin Books (South Africa)".
Kommentar verfassen