Liefde tussen die duine / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
salome veg al tien jaar teen haar begeerte om huis toe te gaan, maar nou dwing haar pa se beroerte haar terug. tien jaar is 'n lank tyd, dink salome. lank genoeg om die aantreklike morne te vergeet aE ' maar die hart volg nie tyd nie.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde tussen die duine / Romanza (ePub)“
salome veg al tien jaar teen haar begeerte om huis toe te gaan, maar nou dwing haar pa se beroerte haar terug. tien jaar is 'n lank tyd, dink salome. lank genoeg om die aantreklike morne te vergeet aE ' maar die hart volg nie tyd nie.
Autoren-Porträt von Ilze Beukes
Vir Ilze Beukes is die skryf van liefdesverhale 'n groot droom wat waar geword het en sy lewe vir haar skryftyd. Sy woon op Kroonstad in die Vrystaat waar sy by 'n plaaslike laerskool in die dorp werk. Sy is getroud en het drie kinders - twee getroude dogters en 'n seun wat studeer. Haar hart se punt behoort aan haar vier kleinkinders wat haar lewe verryk. Twee van haar liefdesverhale - Ondersoek my hart en Hart se tweede kans het al by NB Liefdesverhale onder die Hartklop-druknaam verskyn. Sy het ook kinderboeke, kortverhale en gedigte vir laer- en hoërskoolkinders op haar kerfstok. . Liefde tussen die duine is Ilze se eerste romanse in die Romanza-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ilze Beukes
- 2018, 110 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799387495
- ISBN-13: 9780799387490
- Erscheinungsdatum: 20.02.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.14 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Liefde tussen die duine / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde tussen die duine / Romanza".
Kommentar verfassen