Liefde vind 'n pad (Mega-Omnibus) (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Elsa Winckler se eerste mega-omnibus! Liefde vind 'n pad is 'n samestelling van vier van gewilde Elsa Winckler se vorige Romanzas Perfekte formule, Liefde sonder voorbehoud, Byvoordele gewaarborg en Brug na haar hart.
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
15.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde vind 'n pad (Mega-Omnibus) (ePub)“
Elsa Winckler se eerste mega-omnibus! Liefde vind 'n pad is 'n samestelling van vier van gewilde Elsa Winckler se vorige Romanzas Perfekte formule, Liefde sonder voorbehoud, Byvoordele gewaarborg en Brug na haar hart.
Autoren-Porträt von Elsa Winckler
Vir solank as wat Elsa Winckler kan onthou, lees sy liefdesverhale en toe sy die klassieke skrywers soos Jane Austen, Elizabeth Gaskell, Henry James, die Brontë susters, ensovoorts tydens haar honneursstudies 'ontmoet' het, was dit soos om huis toe te kom. Om self 'n liefdesverhaal te probeer skryf, was 'n logiese volgende stap. Op die manier kon sy uiteindelik al die gesprekke wat naamlose gesigte gereeld in haar kop voer, neerskryf. Sy is met haar studenteliefde getroud en ná 39 jaar, drie interessante kinders en drie pragtige kleinseuns, maak hy, soos dit 'n held betaam, nog altyd haar knieë lam. Hulle is van die gelukkige mense wat op Bettysbaai bly waar die see voor hulle lê en 'n berg hoog agter hulle uittroon. Die lewe tot dusver was beslis nie altyd perfek nie, maar altyd interessant. Die heldinne in haar stories is onafhanklik, hardekwas en nie skaam om hulle sê te sê nie. Die helde is sterk, maar is ook sensitief vir die onderskeie heldinne se behoeftes. En natuurlik is hulle altyd sexy en onmoontlik aantreklik! Sy hou daarvan om die karakters se huislike omstandighede in te bring sodat die leser hulle beter kan verstaan.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elsa Winckler
- 2019, 640 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799395374
- ISBN-13: 9780799395372
- Erscheinungsdatum: 07.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.43 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Liefde vind 'n pad (Mega-Omnibus)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde vind 'n pad (Mega-Omnibus)".
Kommentar verfassen