Liefdesles / Erotika-trilogie Bd.3 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee. Daniël en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniël probeer sy vervreemde vrou, Sally, oorreed om die egskeiding toe te staan en Emma sukkel om...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefdesles / Erotika-trilogie Bd.3 (ePub)“
Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee. Daniël en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniël probeer sy vervreemde vrou, Sally, oorreed om die egskeiding toe te staan en Emma sukkel om vir Daniël te vertel dat sy swanger is. Sal Daniël haar steeds na sy klaskamer neem? Is BDSM veilig tydens swangerskap? Sal Daniël kan vrede maak met die verlede en sy verhouding as jong seun met die onderwyseres, die verhouding wat sy seksvoorkeure bepaal het, sien vir wat dit was? Vir Daniël en Emma kom die liefde uiteindelik met baie lesse.
Autoren-Porträt von Vita Du Preez
Vita du Preez het reeds in 1996 gedebuteer terwyl sy voltyds as argivaris by die WNNR gewerk het. Daarna het verskeie titels uit haar pen die lig gesien. 'n Man vir Mia was 'n fifinalis vir die LAPA-liefdesverhaaltoekenning in 2005/2006. Haar huidige reeks oor die Vinkel- & Koljandervrou is baie gewild, want weer put Vita haar inspirasie uit die alledaagse en uit realiteitstelevisie. Haar karakters is gewone mense met wie moderne Afrikaanse vroue van alle ouderdomme kan identififiseer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Vita Du Preez
- 2022, 1. Auflage, 266 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776356934
- ISBN-13: 9781776356935
- Erscheinungsdatum: 01.05.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.44 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liefdesles / Erotika-trilogie Bd.3"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefdesles / Erotika-trilogie Bd.3".
Kommentar verfassen