Liewe Lisa (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Lisa is ¿ liewe mens, ¿ ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vát aan ¿ mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan se kerkskoene soms onder haar ma se bed staan. Lisa hang haar engelvlerke op toe sy vir Darius Skietekat, oom...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liewe Lisa (ePub)“
Lisa is ¿ liewe mens, ¿ ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vát aan ¿ mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan se kerkskoene soms onder haar ma se bed staan. Lisa hang haar engelvlerke op toe sy vir Darius Skietekat, oom Johan se seun, ontmoet. Oor een ding stem Lisa en Darius saam - hul ouers hoort nie bymekaar nie. In Lisa se ma se huis is daar baie vertrekke, maar nie genoeg om die Bothas en die Skietekatte uit mekaar se hare te hou nie. Al wat Lisa vra, is om uitgelos te word. Dis háár lewe, háár ape, háár sirkus, en Darius Skietekat hoef nie daarmee saam te stem nie. Dit sluit haar verhouding met Henco in. As Lisa net die spoke van die verlede kan agterlaat en antwoorde kan kry oor wat werklik daardie noodlottige aand op die see gebeur het. Darius wil haar help, maar is dit ¿ goeie idee? Om uit te vind jy het jou lewe lank met ¿ leuen geleef en dan te vergewe, is soms te veel gevra. Net liefde kan jou dan red.
Autoren-Porträt von Kristel Loots
Haar lesers verlekker hulle aan Kristel Loots se humoristiese skryfstyl wat somsaan die tragikomedie raak. Kristel skryf ook verhale en artikels vir verskeie
vrouetydskriftfte. Meer as 40 romans van haar het al onderskeidelik by LAPA
Uitgewers, Tafelberg en Carpe Diem Media verskyn.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kristel Loots
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352785
- ISBN-13: 9781776352784
- Erscheinungsdatum: 01.05.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.14 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liewe Lisa"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liewe Lisa".
Kommentar verfassen