Liewer as lief (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Anika was maar al te bly toe Ivan, haar vriend, so vinnig vir hul albei werk gekry het by die magtige eiendomsmagnaat, EVS. Dinge het aanvanklik goed begin, totdat die ontwikkelaar, Hugo, Anika se voete onder haar uitslaan. Anika sukkel om ¿ balans te vind...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liewer as lief (ePub)“
Anika was maar al te bly toe Ivan, haar vriend, so vinnig vir hul albei werk gekry het by die magtige eiendomsmagnaat, EVS. Dinge het aanvanklik goed begin, totdat die ontwikkelaar, Hugo, Anika se voete onder haar uitslaan. Anika sukkel om ¿ balans te vind tussen haar nuwe werk en haar gevoelens vir Hugo. Wat sy nie besef nie, is dat daar veel meer in die familiebesigheid skuil. Hugo is nie wie hy sê hy is nie, en Ivan is nie die vriend wat sy gedink het sy ken nie. Boonop is daar ¿ ondersoek na bedrog geloods en Anika is die hoofverdagte. Hoe sal die nuutgevonde liefde die stryd wen tussen al die misverstande, leuens en korrupsie?
Autoren-Porträt von Zinèt Oosthuizen
Zinèt Oosthuizen het al op ¿ vroeë ouderdom die droomwêreld van lees ontdek en was op skool en universiteit die redaktrise van hierdie instansies se koerantjies. Sy het haar droomman op universiteit ontmoet en haar tuisdorp in Natal verruil vir die lewe in Gauteng saam met haar man en hul geskenkie-kind. Alhoewel sy baie lief vir taal-aktiwiteite is, spandeer sy die meerderheid van haar tyd as finansiële bestuurder. Sy spandeer haar vrye tyd met die aangename en eenvoudige dinge van die lewe, hou van kuns en wanneer sy met vakansie gaan, is dit met 'n paar romantiese liefdesverhale heelbo in die tas gepak! Sy geniet dit om gereeld deur verhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.
Bibliographische Angaben
- Autor: Zinèt Oosthuizen
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352580
- ISBN-13: 9781776352586
- Erscheinungsdatum: 01.08.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.05 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liewer as lief"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liewer as lief".
Kommentar verfassen