Low-carb is Lekker Drie (ePub)
115+ Resepte laag in koolhidrate en hoog in voedingswaarde
(Sprache: Afrikaans)
Met Low Carb is Lekker Drie sit Inè Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek, Low Carb is Lekker, die land stormenderhand verower het. Inè se resepte voorsien in die behoefte vir koolhidraatbewuste, suikervrye en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
16.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Low-carb is Lekker Drie (ePub)“
Met Low Carb is Lekker Drie sit Inè Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek, Low Carb is Lekker, die land stormenderhand verower het. Inè se resepte voorsien in die behoefte vir koolhidraatbewuste, suikervrye en graanvrye maaltye, maar plaas die klem op hoër voedingswaarde en gesonde eetgewoontes. Vir haar geregte het jy nie spesialiteitsbestanddele of duur kosplaasvervangers nodig nie. Omdat sy op 'n klein Bolandse dorp woon, het sy geleer om kreatief te wees met wat sy byderhand het: vleis en suiwel van goeie gehalte, en die varsste groente en kruie. Haar slaaisouse, doopsouse, souse en glutenvrye meelmengsels vorm die grondslag van 'n voortreflike verskeidenheid resepte vir van ontbyt tot aandete en van weekdag-gesinsmaaltye tot naweek-onthaalkos. Danksy haar fokus op die verbetering van algemene gesondheid en welstand is Inè se resepte ideaal vir enigeen wat elke dag van die week goeie kos op die tafel wil sit.
Autoren-Porträt von Inè Reynierse
Inè Reynierse is 'n funksionele diagnostiese voedingspraktisyn, voedingsgenomika-resepontwikkelaar en topverkoper-kookboekskrywer. In dié boek bied sy meer as 100 resepte wat ekstra voedsaam en laag in koolhidrate, suikervry en bekostigbaar is. As ma van vier verstaan Inè hoe kos mense bymekaarbring en hoe die voorbereiding van maaltye vir jou geliefdes 'n manier kan wees om nie net hul liggaam te voed nie, maar ook hul hart en brein. Tydens die Covid-pandemie het sy tyd by die huis deurgebring wat haar toegelaat het om haar benadering te verfyn en 'n buigsame maaltydstelsel met laekoolhidraatresepte te skep sonder om geur of verskeidenheid van die gesinsmaaltye in te boet.
Bibliographische Angaben
- Autor: Inè Reynierse
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485901413
- ISBN-13: 9781485901419
- Erscheinungsdatum: 01.09.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 15 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Low-carb is Lekker Drie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Low-carb is Lekker Drie".
Kommentar verfassen