Lulu en die Liefdesghoeroe (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ná 'n verhoudingsdroogte van twee jaar, raadpleeg arbeidsterapeut Lulu du Randt 'n man wat hom uitgee vir 'n verhoudingsraadgewer. Onbewustelik skop sy Kobus Botha, alias Romeo Montague, se voete heeltemal onder hom uit met hul eerste ontmoeting. Hy trap...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Lulu en die Liefdesghoeroe (ePub)“
Ná 'n verhoudingsdroogte van twee jaar, raadpleeg arbeidsterapeut Lulu du Randt 'n man wat hom uitgee vir 'n verhoudingsraadgewer. Onbewustelik skop sy Kobus Botha, alias Romeo Montague, se voete heeltemal onder hom uit met hul eerste ontmoeting. Hy trap tydens die sessie só klei dat Lulu eerder op die rak sal bly sit as in sy kamtige spreekkamer. Dit neem nie lank nie voordat sy besef dat die einste Kobus baie beter vaar in die liefde se praktiese sy as met die teorie. Kobus se vriende maak die lewe ook nie vir hom makliker wanneer dit kom by sy verhouding met Lulu nie. Sy word Kobus se grootste uitdaging en hy werp alles in die stryd tot geluk. Maar is dit genoeg om Lulu se hart te wen?
Autoren-Porträt von Ida Bester
Ida Bester het haar hand gewaag aan verskeie take wat met taal te make het, soos onderrig, navorsing by die RGN en die vertaling van vliegtuigplanne uit Frans. Haar langste verbintenis was met Unisa as vertaler-redigeerder by die Departement Redaksie. Sy het dit vaarwel geroep om voltyds te skryf en het al meer as 15 boeke die lig laat sien.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ida Bester
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352440
- ISBN-13: 9781776352449
- Erscheinungsdatum: 01.07.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.36 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Lulu en die Liefdesghoeroe"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Lulu en die Liefdesghoeroe".
Kommentar verfassen