Luna Skitterster word gered (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Om na 'n nuwe dorp en 'n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog 'n nuwe begin - veral toe sy sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy! Terwyl hulle...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Luna Skitterster word gered (ePub)“
Om na 'n nuwe dorp en 'n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog 'n nuwe begin - veral toe sy sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy! Terwyl hulle wegkruipertjie speel, ontdek Nea 'n geheime tonnel in die tuin ... en deur die tonnel, in die middel van 'n magiese woud, is 'n eenhoring wat vassit in die modder!
Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red ... en maats word in die proses?
Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red ... en maats word in die proses?
Autoren-Porträt von Peti Troskie
Peti Troskie is nog altyd passievol oor stories en skryfwerk, selfs in die jare wat sy in die restaurant- en kosbedryf gewerk het. Sy het ¿ BA-graad in Engelse letterkunde en Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Daarna voltooi sy ook ¿ honneursgraad in Engelse letterkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy doen ook kursuswerk vir 'n Meestersgraad in Afrikaanse Letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad. Benewens haar studies in die letterkunde het Peti by die Suid-Afrikaanse Kollege van Toegepaste Sielkunde 'n sertifikaat as traumaberader behaal. Tans is sy voltyds ma en deeltyds skrywer. Haar eerste kinderboek, Lukas bou 'n superkar, is in 2021 uitgegee en met 'n ATKV Kinderboektoekenning bekroon.
Bibliographische Angaben
- Autor: Peti Troskie
- Altersempfehlung: 9 - 11 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 120 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637004477
- ISBN-13: 9780637004473
- Erscheinungsdatum: 01.04.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 9.69 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Luna Skitterster word gered"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Luna Skitterster word gered".
Kommentar verfassen