Maklike maaltye vir babas en kleuters (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Die voeding van babas en kleuters is 'n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik 'n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
7.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Maklike maaltye vir babas en kleuters (PDF)“
Die voeding van babas en kleuters is 'n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik 'n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall het die oplossing hiervoor. Maklike maaltye vir babas en kleuters is reeds by sy derde uitgawe en is opgedateer om in pas te wees met die hedendaagse norme. *meer as 150 maklike resepte en idees om vir jou kind 'n gesonde voorsprong te gee* vindingryke, prettige voorstelle om heerlike etes voor te berei, asook vir grootmaat en vries * resepte vir siek of allergiese kinders * raad met kieskeurige, huiwerige eters* 'n praktiese gids tot voeding, spening, spyskaartbeplanning en kosse om te vermy.
Bibliographische Angaben
- Autor: Deirdre Randall
- 2013, 3. Auflage, 96 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432303058
- ISBN-13: 9781432303051
- Erscheinungsdatum: 14.11.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 7.74 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Maklike maaltye vir babas en kleuters"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Maklike maaltye vir babas en kleuters".
Kommentar verfassen