Margot en die meerman (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Margot Lombard is ? "koue vis", of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar - stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy. Konrad neem haar na plekke - nie net op die eiland nie - waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so 'n vakansieromanse nie. Want Konrad met sy goue lyf kan per slot van sake enige vrou wat hy ontmoet om sy pinkie draai. Hy is die tipe man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie. . .
- Autor: Anita du Preez
- 2011, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 062405070X
- ISBN-13: 9780624050704
- Erscheinungsdatum: 01.09.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.28 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Margot en die meerman".
Kommentar verfassen