Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE! / Struik Kinders (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie storie gaan oor Mattie, 'n jong meisie wat op 'n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam totdat daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! 'n Olifant het op Mattie se kamer venster geklop en dit was die begin van...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE! / Struik Kinders (ePub)“
Hierdie storie gaan oor Mattie, 'n jong meisie wat op 'n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam totdat daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! 'n Olifant het op Mattie se kamer venster geklop en dit was die begin van wonderlike avonture in 'n geheime droomwêreld gevul met diere. In hierdie book help Mattie vir Ellie die olifant om te vlieg. Ellie bollemakiesie terug aarde toe en Mattie red haar.
Autoren-Porträt von Lynn Bedford Hall
Lynn Bedford Hall is 'n geliefde, bekende en ervare kos skrywer, bekroonde outeur en joernalis. Sy was 'n skool onderwyser en het ook 'n paar kinderboeke geskryf. Haar boeke sluit in, interalia, Potjie en Pretoria, Fig Jam and Foxtrot, Keur uit die kookkuns en Eet Heerlik.
Bibliographische Angaben
- Autor: Lynn Bedford Hall
- Altersempfehlung: 5 - 8 Jahre
- 2015, 1. Auflage, 32 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432306111
- ISBN-13: 9781432306113
- Erscheinungsdatum: 21.05.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.88 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE! / Struik Kinders"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE! / Struik Kinders".
Kommentar verfassen