Mattie se magiese diere-droomwêreld #2: Die Koekiekasteel / Struik Kinders (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
In hierdie boek neem Mattie, die jong meisie wat elke aand die geheime dieredroomwêreld besoek, deel aan die diere se baba kompetisie. Elke mamma dink haar baba is die mooiste en wil hê dat haar baba die groot prys, 'n Koekiekasteel wen. 'n Gemene buffel...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
3.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Mattie se magiese diere-droomwêreld #2: Die Koekiekasteel / Struik Kinders (PDF)“
In hierdie boek neem Mattie, die jong meisie wat elke aand die geheime dieredroomwêreld besoek, deel aan die diere se baba kompetisie. Elke mamma dink haar baba is die mooiste en wil hê dat haar baba die groot prys, 'n Koekiekasteel wen. 'n Gemene buffel storm in die partytjie in en eindig al die feesvieringe! Gelukkig is Mattie daar, sy maak 'n plan en die kompetisie eindig op 'n gelukkige noot!
Autoren-Porträt von Lynn Bedford Hall
Lynn Bedford Hall is 'n geliefde, bekende en ervare kos skrywer, bekroonde outeur en joernalis. Sy was 'n skool onderwyser en het ook 'n paar kinderboeke geskryf. Haar boeke sluit in, interalia, Potjie en Pretoria, Fig Jam and Foxtrot, Keur uit die kookku
Bibliographische Angaben
- Autor: Lynn Bedford Hall
- Altersempfehlung: 5 - 8 Jahre
- 2015, 1. Auflage, 32 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432306146
- ISBN-13: 9781432306144
- Erscheinungsdatum: 22.07.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 28 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Mattie se magiese diere-droomwêreld #2: Die Koekiekasteel / Struik Kinders"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Mattie se magiese diere-droomwêreld #2: Die Koekiekasteel / Struik Kinders".
Kommentar verfassen