Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis / Mattie se Magiese Diere-droomwêreld Bd.4 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog 'n opwindende gebeurtenis in droomland - die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis / Mattie se Magiese Diere-droomwêreld Bd.4 (ePub)“
Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog 'n opwindende gebeurtenis in droomland - die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd 'n plan en die kermis eindig op 'n goeie noot.
Autoren-Porträt von Lynn Bedford Hall
Lynn Bedford Hall is 'n geliefde, bekende en ervare kosskrywer, bekroonde outeur en joernalis van Kaapstad. Sy was 'n onderwyser en het ook 'n paar kinderboeke geskryf. Haar boeke sluit onder andere in, die eerste twee boeke in die Mattie se Magiese Diere-droomwêreld, Potjie en Pretoria, Fig Jam and Foxtrot, Keur uit die Kookkuns en Eet Heerlik.
Bibliographische Angaben
- Autor: Lynn Bedford Hall
- Altersempfehlung: 5 - 8 Jahre
- 2017, 1. Auflage, 32 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432308963
- ISBN-13: 9781432308964
- Erscheinungsdatum: 01.06.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.14 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis / Mattie se Magiese Diere-droomwêreld Bd.4"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis / Mattie se Magiese Diere-droomwêreld Bd.4".
Kommentar verfassen