Meer as 'n Metafoor (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Moderne wetenskap bevestig vandag wat filosowe vir eeue reeds verkondig, naamlik dat die wêreld 'daar buite' en die beelde wat ons in ons koppe daarvan ronddra, totaal verskillende werklikhede is. Hoe hulle verskil, is die reis waarop Maryna Blomerus haar...
Leider schon ausverkauft
eBook
14.34 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Meer as 'n Metafoor (ePub)“
Moderne wetenskap bevestig vandag wat filosowe vir eeue reeds verkondig, naamlik dat die wêreld 'daar buite' en die beelde wat ons in ons koppe daarvan ronddra, totaal verskillende werklikhede is. Hoe hulle verskil, is die reis waarop Maryna Blomerus haar lesers in Meer as 'n Metafoor wil neem. Die verstommende gevolgtrekking waartoe Meer as 'n Metafoor kom, naamlik dat die heelal 'n rekenaar-gegenereerde hologram is, word deur die teorieë en eksperimente van sommige van die grootste geeste in die wetenskap ondersteun. Die rekenaar-metafoor verskaf 'n nuttige analogie om te demonsteer hoe baie van die natuur se 'paranormale' eienskappe as 'doodnormaal' verduidelik kan word aan die hand van hierdie metafoor. Die vraag waarmee die leser egter gekonfronteer word, is of die analogie nie meer is as 'n metafoor nie, en of die heelal nie reeds die soort superintelligente, kunsmatige intelligensie is wat trans- en posthumaniste vandag glo in die nabye toekoms gebou sal word nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Maryna Blomerus
- 730, Afrikaans
- ISBN-10: 1776052951
- ISBN-13: 9781776052950
- Erscheinungsdatum: 04.01.0730
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 6.57 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Meer as 'n Metafoor"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Meer as 'n Metafoor".
Kommentar verfassen