Megaboere (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Megaboere, kykNET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir drie seisoene vasgenael gehou. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, medevervaardiger van die reeks, en sy produksiespan jou na die plaaseienaars op wie die kollig...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
11.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Megaboere (ePub)“
Megaboere, kykNET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir drie seisoene vasgenael gehou. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, medevervaardiger van die reeks, en sy produksiespan jou na die plaaseienaars op wie die kollig tot dusver in die reekse geval het. Hy bied nie net interessante profiele oor gevestigde en opkomende boere met uitsonderlike ondernemingsgees nie; hy probeer die suksesresep ontrafel wat hedendaagse boere in staat stel om die aarde op volhoubare wyse te benut. Of jy self aan die stuur van 'n boerderyonderneming staan en of jy bloot nostalgies voel oor jou voorgeslagte se geskiedenis wat op boereplase beslag gekry het, een ding is seker: jy sal verwonderd staan oor die kreatiwiteit en vernuf wat dit verg om Suid-Afrika se voedselmandjie vol te hou. Volg vir Wynand op paaie wat lei tot die verste uithoeke van die land en ontdek die grondbeginsels wat van boere pro-aktiewe entrepreneurs en sakemanne met visie maak.
Autoren-Porträt von Wynand Dreyer
Wynand Dreyer het as vervaardiger, regisseur en joernalis diep spore in die Suid-Afrikaanse film- en TV-bedryf getrap. Hy is mede-eienaar van Khaki-produksies wat die Megaboere-reeks vir kykNET vervaardig.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wynand Dreyer
- 2017, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1776090837
- ISBN-13: 9781776090839
- Erscheinungsdatum: 01.02.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 6.59 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Megaboere"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Megaboere".
Kommentar verfassen