Melodie Omnibus 1 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma. Maar Nadia is steeds vasgevang in die verlede en neem...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Melodie Omnibus 1 (ePub)“
In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma. Maar Nadia is steeds vasgevang in die verlede en neem verlof om haar grootwordplek, waar alles begin het, te besoek. In Beenaf bokkie val die bodem uit Candy Cilliers, diere-aktivis, se wêreld toe haar ouers feitlik oornag alles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar "oom", Fouche Mulder, en hy verwag sy moet vir hom gaan huishou op sy plaas - waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag! In Romanse agter die skerms wen Colette 'n naweek op 'n gasteplaas saam met haar gunsteling-tydskrif se held van die maand. Maar die "held", Emile, is juis die een man saam met wie Colette nié wil wees nie. Want hy hét al haar hart gebreek. Sal hierdie naweek hulle weer bymekaar bring? Of is dit die aantreklike Antoine de la Roche wat Colette se hart sal verower?
Autoren-Porträt von Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Elza Rademeyer het haar die afgelope dekade bewys as 'n baie gewilde liefdesverhaalskrywer. Van haar mees bekende romans sluit in Mallemeule van die liefde; Op arendsvlerke; Verlief en verlore op Marion en Die onwillige bruid. Haar mees onlangse verhale is Rots van Stormbaai, Raaisel van die liefde, Klopdans van die liefde en Verlange na Brandersbaai.
Bibliographische Angaben
- Autoren: Elza Rademeyer , Dirna Ackermann , Helena Hugo
- 2016, 1. Auflage, 512 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624077365
- ISBN-13: 9780624077367
- Erscheinungsdatum: 20.06.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.63 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Melodie Omnibus 1"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Melodie Omnibus 1".
Kommentar verfassen