Miskien is daar hoop (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Miskien is daar hoop (ePub)“
Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop - dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net 'n paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot 'n dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sê: "Die manier waarop ek hoop verander my lewe ... in 'n seën of in 'n vloek". Hierdie boek sal jou help om met "seën" te hoop!
Bibliographische Angaben
- Autor: Johann Voges
- 2020, 210 Seiten, Afrikaans
- Verlag: CLF Publishers
- ISBN-10: 1868044971
- ISBN-13: 9781868044979
- Erscheinungsdatum: 01.10.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.97 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Miskien is daar hoop"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Miskien is daar hoop".
Kommentar verfassen