Moord en Ander Gaste (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek.
Die oorledene se vrou is oortuig haar man is vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig die. Daar is heelwat
verdagtes, en om die skuldige...

Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
9.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Moord en Ander Gaste (ePub)“
Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek.
Die oorledene se vrou is oortuig haar man is vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig die. Daar is heelwat
verdagtes, en om die skuldige vas te trek, raak 'n groot uitdaging.
Die ondersoek sleur.
Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op. Selfs die weduwee het 'n twyfelagtige verlede. Boonop
sukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Richard Roux oor die weg te kom.
In dié tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies. Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk.
En só raak hy byna self 'n slagoffer...

Bibliographische Angaben
- Autor: Corlie Putter
- 2022, 220 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Digital On Demand
- ISBN-10: 0620988533
- ISBN-13: 9780620988537
- Erscheinungsdatum: 20.01.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.97 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Moord en Ander Gaste"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Moord en Ander Gaste".
Kommentar verfassen