Moord en Ander Inkopies (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.
Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op
die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.
Wat het twee moorde, 'n jong weduwee en een van die...

Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Moord en Ander Inkopies (ePub)“
Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.
Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op
die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.
Wat het twee moorde, 'n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in
gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee,
Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie 'n voet
verkeerd nie.
Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje dié keer op
'n dwaalspoor is.... Of dalk nie?

Bibliographische Angaben
- Autor: Corlie Putter
- 2021, 252 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Digital On Demand
- ISBN-10: 0620974192
- ISBN-13: 9780620974196
- Erscheinungsdatum: 02.11.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.89 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Moord en Ander Inkopies"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Moord en Ander Inkopies".
Kommentar verfassen