My eerste leesboek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Voorwoord
Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die...

Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „My eerste leesboek (ePub)“
Voorwoord
Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter.
Dit begin met drie letter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paar grootter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik.
Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak.
Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "woordeboeke" sonder enige illustrasies op te spoor om as die kruk te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as ¿ hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat.
Ek hoop u vind dit as ¿ nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.

Bibliographische Angaben
- Autor: Amber Richards
- Altersempfehlung: 3 - 5 Jahre
- 2017, Afrikaans
- Verlag: Babelcube Inc.
- ISBN-10: 1507102038
- ISBN-13: 9781507102039
- Erscheinungsdatum: 19.09.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.95 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "My eerste leesboek"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "My eerste leesboek".
Kommentar verfassen