My eerste soen en ander dinge / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Oukei, ek is nie 'n kenner op dié gebied nie, maar daar is darem 'n paar dinge wat ek van soen af weet. Soos: Jou eerste soen is nie veronderstel om jou pens en pootjies binne-in 'n winkelsentrum se fontein te laat beland nie. Reza dink partykeer Murphy se...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „My eerste soen en ander dinge / LAPA Uitgewers (ePub)“
Oukei, ek is nie 'n kenner op dié gebied nie, maar daar is darem 'n paar dinge wat ek van soen af weet. Soos: Jou eerste soen is nie veronderstel om jou pens en pootjies binne-in 'n winkelsentrum se fontein te laat beland nie. Reza dink partykeer Murphy se Wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat sê as iets verkeerd kan gaan, dan sal dit. In die regte lewe begin daar nie romantiese musiek speel as 'n ou jou soen nie. In die regte lewe verander 'n soen nie alle paddas in prinse nie. Maar toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met 'n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge.
Autoren-Porträt von Tania Brink
Tania Brink is die dogter van twee baie normale ouers en die eienaar van 'n baie abnormale hond. Vandat sy vyf jaar oud is, is haar grootste droom om stories te skryf. Sy beskryf haar verhale as "stroperige liefdesverhale vir tieners wat siek en sat is vir stroperige liefdesverhale". Haar gunsteling-tydverdryf is om op maanligaande op die strand perd te ry. Ongelukkig bly sy deesdae baie ver van die see. Sy glo in die krag van die liefde, die wonder van sonroom, prinse op wit perde, en Sondagmiddagslapies. Sy het reeds vier ATKV-Kinderboektoekennings gewen.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tania Brink
- 2013, 86 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 079936228X
- ISBN-13: 9780799362282
- Erscheinungsdatum: 06.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.05 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "My eerste soen en ander dinge / LAPA Uitgewers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "My eerste soen en ander dinge / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen