My groot vet Griekse egskeiding (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op 'n dag tuis kom en hoor Archie is weg in 'n luukse motor saam met 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
8.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „My groot vet Griekse egskeiding (PDF)“
In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op 'n dag tuis kom en hoor Archie is weg in 'n luukse motor saam met 'n welbedeelde blondine.
'n Jaar later is Archie stééds weg. Hy stuur kriptiese boodskappe aan sy kinders en uiteindelik een aan sy prokureur waarmee hy Polly se aansoek om 'n egskeiding
aanvaar. Toe daag hy nie op vir die hofverskyning nie, en Polly begin wonder of die man ooit nog lewe.
My groot vet Griekse egskeiding gaan oor die soeke na Archie, Polly se gesukkel om te skei, nuwe vriende en 'n ongelooflike nadraai. Pat Stamatélos se roman is deurspek van die humor en patos waarvoor sy bekend is.

Autoren-Porträt von Pat Stamatélos
Pat Stamatélos is in Goodwood in die Kaap gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Hottentots-Holland. Haar debuutroman, die topverkoper Kroes, is in 2005 gepubliseer. Sedertdien het Die val van die dice, Die portier, Vier begrafnisse en 'n troue, Madelie es van staal en Pastoor ook uit haar pen verskyn. Naas romans het sy ook al verskeie kortverhale en kinderboeke gepubliseer en is haar werk vir die Jan Rabie/ Rapport-prys en die atkv-prosaprys benoem.
Bibliographische Angaben
- Autor: Pat Stamatélos
- 2015, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415206236
- ISBN-13: 9781415206232
- Erscheinungsdatum: 10.02.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 0.76 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "My groot vet Griekse egskeiding"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "My groot vet Griekse egskeiding".
Kommentar verfassen