My Jesus-Storiebybel (eBoek) (ePub)
Elke storie fluister sy Naam
(Sprache: Afrikaans)
Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? MY JESUS-STORIEBYBEL is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „My Jesus-Storiebybel (eBoek) (ePub)“
Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? MY JESUS-STORIEBYBEL is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.
Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op ’n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit die Nuwe Testament en elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God en die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom.
MY JESUS-STORIEBYBEL is ’n uitstekende boek om kinders én ouers opnuut bewus te maak van die goue draad wat deur die hele Bybel loop: Jesus.

Bibliographische Angaben
- Autor: Sally Lloyd-Jones
- 2013, 352 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431607983
- ISBN-13: 9781431607983
- Erscheinungsdatum: 16.04.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 13 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "My Jesus-Storiebybel (eBoek)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "My Jesus-Storiebybel (eBoek)".
Kommentar verfassen