My Stasie Straat Kombuis (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sjef Mynhardt Joubert maak al die afgelope vyf jaar kos in sy Stasie Street Kitchen in die Paarl in die Wes-Kaap waar hy etes vir betalende gaste aanbied, as gasheer vir mediabekendstellings optree en sy huis as kreatiewe ruimte en foto-ateljee...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
18.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „My Stasie Straat Kombuis (ePub)“
Sjef Mynhardt Joubert maak al die afgelope vyf jaar kos in sy Stasie Street Kitchen in die Paarl in die Wes-Kaap waar hy etes vir betalende gaste aanbied, as gasheer vir mediabekendstellings optree en sy huis as kreatiewe ruimte en foto-ateljee inspan. Stories uit My Stasie Straat Kombuis is 'n weerspieëling van sy kombuis en die etes wat hy daar voorsit. Mynhardt vermeng alles wat hy doen met sy geesdrif, lewenslus en liefde vir kos wat gespruit het uit sy lewenservarings, van sy kinderjare op 'n plaas in die Oos-Vrystaat tot sy reise oor die wêreld heen en deur Suid-Afrika. Lesers (en tuiskokke) word deur toeganklike resepte deel van hierdie ervarings. Sluit by hom aan in die ruimhartige en warm omgewing van sy Stasie Street Kitchen en skep jou eie verruklike kookkuns, gemaak met joie de vivre en armsvol liefde.
Autoren-Porträt von Mynhardt Joubert
Sjef Mynhardt het meer as 'n dekade gelede in die Kaap aangekom en ná 'n mengelmoes van beroepe in die kunste het 'n hele wêreld van kos en wyn voor hom begin oopgaan en het hy verlief daarop geraak. Nadat hy tyd as bestuurder van restaurante in Kaapstad deurgebring het, het sy pad gelei na Riebeek-Kasteel, waar hy sy vrou, Cecile, ontmoet het. Dit was hul droom om 'n plattelandse wynkroeg en eetplek te vestig, en só is Bar Bar Black Sheep gebore. Vyf jaar later het Mynhardt deelgeneem aan kykNET se werklikheidskookkompetisie Kokkedoor en het die kompetisie gewen. Sjef Mynhardt was vir 'n paar jaar die handelsmerkambassadeur vir die KWV-bemarkingsveldtog en het meegewerk aan 'n wonderlike webwerf: www.mynhardt.co.za, wat tans aanlyn inhoud vir verskeie sosialemediaplatforms en gedrukte media verskaf.
Bibliographische Angaben
- Autor: Mynhardt Joubert
- 2022, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485900956
- ISBN-13: 9781485900955
- Erscheinungsdatum: 01.03.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 147 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "My Stasie Straat Kombuis"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "My Stasie Straat Kombuis".
Kommentar verfassen