n Nutsman vir Nadia (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Nadia moet haar oorlede tweelingsussie se baba teen 'n dwelmsindikaat beskerm wanneer die halfmiljoen rand wat haar suster en swaer aan hul verskuldig is, geëis word. In die proses verwar die sindikaat vir Nadia met haar sussie en sy besluit om te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „n Nutsman vir Nadia (ePub)“
"Nadia moet haar oorlede tweelingsussie se baba teen 'n dwelmsindikaat beskerm wanneer die halfmiljoen rand wat haar suster en swaer aan hul verskuldig is, geëis word. In die proses verwar die sindikaat vir Nadia met haar sussie en sy besluit om te vlug.
Sy gaan skuil saam met die baba op 'n plattelandse dorpie by 'n gastehuis terwyl haar broer meer oor die sindikaat uitvind. Hier ontmoet sy die aantreklike Ewan wat die gastehuis besoek vir besigheid, maar Nadia is dadelik versigtig vir hom. Hy speel te graag die ridder vir elke vrou op die dorp en sy bevraagteken sy sogenaamde sakebesoek.
Nadia leer Ewan ken terwyl hy by die gastehuis bly en aanbied om bietjie instandhoudingswerk te doen. Net as sy hom amper begin vertrou wonder sy of hy nie tóg 'n verskuilde agenda het nie. Is hy moontlik self by die sindikaat betrokke?"

Autoren-Porträt von Susan Olivier
Susan Olivier het grootgeword op Boksburg en woon nou al drie dekades in Pretoria. Volgens haar het sy die ideale kinderjare gehad, want sy kon onophoudelik lees. As tiener het sy gedroom oor die boek wat sy eendag wil skryf. Sy het gaan studeer, getrou, kinders gehad en haar eie liefdesverhaal gelewe. Skryf is haar stokperdjie, aangesien sy voltyds werk. Naas skryf, is lees van romantiese en speurverhale haar heerlikste tydverdryf.
Bibliographische Angaben
- Autor: Susan Olivier
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776359437
- ISBN-13: 9781776359431
- Erscheinungsdatum: 01.10.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.13 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "n Nutsman vir Nadia"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "n Nutsman vir Nadia".
Kommentar verfassen