'n Ou soos jy (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Emma is vasbeslote - dié vakansie gaan sy 'n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie. Toe sy nie lank nie na hul aankoms by...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Ou soos jy (ePub)“
Emma is vasbeslote - dié vakansie gaan sy 'n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie. Toe sy nie lank nie na hul aankoms by Jeffreysbaai 'n sekere blonde branderplankryer raakloop, klop haar hart sommer dadelik vinniger. Emma ontdek boonop 'n boek wat stap vir stap verduidelik hoe om 'n ou se hart te wen en sy besluit om die uitdaging te aanvaar ... Sy gaan die boek se raad volg en die beste vakansieromanse ooit hê! Wat kan verkeerd loop?
Autoren-Porträt von Annabel Allers
Annabel Allers is in Pretoria gebore. Sy studeer tans BA Multimedia Studies: Multimedia in Digitale Visuele Kuns aan UNISA. In haar vrye tyd dagdroom Annabel, skryf sy stories en doen enige kreatiewe werk. In 2017 is haar debuutroman, Kupido.com, gepubliseer. Sy droom daarvan om nog boeke te publiseer en selfs kinderboeke te illustreer en boekomslae te ontwerp. Skryf maak Annabel egter die gelukkigste en sy meen dat sy eenvoudig moet skryf om gelukkig te wees en inspirasie te kry vir haar skryfwerk. Sy hoop om in 2021, na afloop van haar studies, na Amerika te gaan om te werk as 'n au pair.
Bibliographische Angaben
- Autor: Annabel Allers
- 2019, 136 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799394777
- ISBN-13: 9780799394771
- Erscheinungsdatum: 07.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.84 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "'n Ou soos jy"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Ou soos jy".
Kommentar verfassen